Category: Deutsch

Selected Pieces in Afrikaans

When in 2006 I started doing research on Afrikaner history after having learnt the basics of Afrikaans language, online sources in Afrikaans, at least on some topics, were scarce. Back then Google did not even offer to choose Afrikaans as a search language on its Web crawler (that is, to search for pages in Afrikaans specifically) and it is only a couple of years later, in 2009, that I had the good surprise to see that Afrikaans was now available on Google parameters.

Faced with the then unsatisfactory situation, I started a process of scanning (in fact, as I was poorly equipped, of typing, which was time-consuming but also helped me consolidate my knowledge of the language) sources in Afrikaans that I was ordering online from secondhand bookstores, mostly about South African history. I published them on South African internet forums attended by Afrikaners. Most of these sources had never been available online before. As online texts were, as I said, scarce in Afrikaans, Afrikaners had to rely, as far as the Web was concerned, on sources written in English, with the obvious slant the majority of these sources display with regard to the history of a former British dominion.

I published these sources anonymously from 2007 to 2011 and the forums in question would best be described as supporting Afrikaner or Boer nationalism. These forums turned out to have limited life spans and at the date of today all this work of mine has vanished from the Web so it is time to publish it again on this blog, this time under my name. This will be done through the next weeks.

I am starting here with short excerpts from paper and online sources and shorts texts I wrote. All apologies for the mistakes the reader may encounter; any proofreading by more fluent speakers welcome!

Comments in English are from 2018.

August 2018

*

Sedert ‘n paar dae bied Google ‘n besondere funksie vir soeke in die Afrikaanse taal aan. (Gaan na ‘Advanced Search’+’Choose Language’). Vir jare was dit nie moontlik om die Afrikaanse taal vir jou soeke te kies nie. Dit is ‘n nuwe begin vir die Afrikaanse taal. (13 Maart, 2009)

Comment. This is what I mentioned in introduction, namely the ingress of Afrikaans among Google’s advanced search tools. Afrikaners had already developed a tool for the purpose of looking specifically for content in Afrikaans online, named ,,soekafrikans’’, but it was not as powerful as Google, and the fact that Google now proposed Afrikaans to its users was also likely to increase awareness of the language worldwide.

*

Ek praat ‘n paar tale en het nooit ‘n kultuur ontmoet wat soveel met Engels bedruk is as die Afrikaanse een nie. Die afgryslike Britse oorheersingsgees pla en pes hierdie volk en kultuur al te veel.

Nooit het ek byvoordbeeld ‘n ander land geken nie waar die bewoners nie hulle taal op hul rekenaars kan skryf nie. Hoeveel van die Boere kan ‘n eenvoudige « ‘n » op hul rekenaars nie skryf nie! Dit is ongelooflik hoe die kulturele imperialisme julle kultuur gehinder het! (Aug. 2009)

*

Kaptein Zim

Die Boere sou nie hulle tyd met soutpiele verloor nie. Wat Mugabe in Zim met die Rooineks maak is die soutpiele se probleem. Hulle hê geen eerbied nie. Ek apploudeer die Zim: Kaptein Zim teen die gay gangsters! (Mei 2008)

Comment. Allusion to Robert Mugabe’s calling severally Tony Blair’s government ‘gay gangsters.’

*

In die lig van bogenoemde pos wil ek net vra dat almal wat iets sleg wil se van Emily Hobhouse omdat sy Engels was moet hulle hande opsteek! P.

Die probleem is dat jy net een naam ken, die van die Engelse Hobhouse. Dit is asof jy nie eenmal ‘n klein ietsie gehoor het van die baie ander mense, van Duitsland, Frankryk esv. wat vir die Boere ook veel gedoen het en van hulle baie gehou het. En die grond daarvan is dat jy die taal van die Engelse praat en jy moet dus die geskiedenis leer soos hulle dit vir jou opgedis het. En dit bedoel jy moet onken alle ander lande behalwe Engeland. (Sep. 2009)

ii

Ek wil sê dat die Boere te veel van die ,,haatlike engelse’’ opgeslurp het in die onlangse verlede. Dit is weens die immigrasie-polisie van die Nasionale Party sedert Verwoerd: twee miljoene of so engelssprekende rooinekke is na Suid-Afrika getrek en daar het hulle nooit Afrikaans geleer. Die NP het alles gemaak so dat hierdie mense in Suid-Afrika voel soos in hulle eie land, en dus het die Party die Afrikaanssprekende Boere verraai. Die rooinekke het geglo die land is nog ‘n Britse kolonie waar hulle die base bly. Afrikaans het ‘n private spraak geword, ‘n spraak wat ‘n mens praat op sy plaas maar nie in die gemene lewe nie. Dis wat Robert van Tonder sê in sy boeke, met baie voorbeelde en ervarings.

In dieselfde tyd het die Britse regering, wat so baie van sy mense na Suid-Afrika gelaat gaan het, alles gemaak om die Suid-Afrikaanse regering te ondermyn.

Die Britse Ryk het verdwyn as wêreldmag, maar nou is die wêreldmag die VS, en dus is Engels nog die eerste wêreldtaal. As die Boere ‘n klein volkie is, is hulle deur die oorheerse kultuur van die Engelssprekendes geraak; hulle sien nou die wêreld deur Engelse of Angelsakse brille. Baie Europeërs het dieselfde probleem, die hele wêreld eintlik, maar dit skyn my nog ‘n groter probleem vir die Boere.

Die Boere moet hulle Dietse kultuur sterker steun. Sekerlik is die Nederlands vandag ‘n baie klein landtjie waar almal ook Engels praat en Engels dink, waar ‘n mens meer Engelse boeke as Nederlandse boeke in die boekhandlings vind, en waar die onwit immigrasie ongelooflik hoog is. Wat bly van die Dietse kultuur vandag in die Nederlands? Wat bly van die Dietse kultuur in Suid-Afrika?

Bly Diets, mense! Julle taal is Diets. Julle kultuur moet Diets bly. ‘n Mens kon in die verlede Dietse tale in reusagtige gebiede van Afrika hoer en praat, weens die Boeretrekke in alle rigtings en ook die Belgiese kolonisasie van Kongo.

Wat die Dietse kultuur van Nederlands, België, Suid-Afrika vir die Christelike geloof gemaak het, is kolosaal. Waar sal ‘n mens ‘n uitstekender uitdrukking van die geloof vind as die Devotio moderna: Geert Groote, Florens Radewijns, Thomas a Kempis? En Jansen? En die begijne-beweging? En wat ‘n suiwerer uitdrukking van Kalvinisme as die wat in die Nederlands gebloei het en waarvan die Suid-Afrikaanse Kerke gebore is? Die gevaar van verengelsing is dat die Boere nie meer geraak al daarvan is nie. (Okt. 2009)

iii

Uiteindelik sê ek, indien julle te veel of graag alleen Engels praat en skryf, soos julle gegradueerders in julle universiteite vandag doen, sal jul kultuur ‘n etnografiese voorwerp en nie meer ‘n lewendige gees word nie. ‘n Mens sal sê, ja, ja, Opa’s druppels en Oma’s kruie, net so lekker soos dolos en lobôla… (Nov. 2009)

*

Australia of Nieuw-Holland?

Nieuw-Holland is die geskiedkundige name vir die eilandkontinent van Australië wat deur die Hollanders ontdek is. Die naam is vir die eerste keer gebruik in 1644 deur Abel Tasman en sou nog lank daarna gebruik word. Op verskeie 19de eeuse kaarte is die naam gebruik om die onverkende weste van Australië aan te dui terwyl die Britte reeds nedersettings in die ooste van Australië gevestig het naamlik die state Nieuw-Suid Wallis, Tasmanië, Queensland en Victoria. Later sou Suid-Australië hier bygevoeg word. Toe die Franse dreig om die Nouvelle Hollande soos dit in Frans bekend gestaan het te koloniseer, het die Britte ook begin belangstel in die weste van Australië en het hulle dit dan ook gekoloniseer.

In 1804 het Matthew Flinders aanbeveel dat die naam Australië eerder gebruik word in plaas van New Holland maar die naam het eers in 1824 amptelike erkenning in die Verenigde Koninkryk verkry. Die naam is in Nederland tot so laat as die einde van die 19de eeu nog gebruik; tans is die naam nie meer in gebruik nie.

Bron: Wkpd

Australië was Diets en het Brits geword: Dis ook die geskiedenis van Suid-Afrika in baie opsig. Wat was die Britse Ryk trouens indien nie die beroofde eigendom van die Batavsche Republiek nie?

Die Suid-Afrikaanse mens wat vandag na Australië trek, verloor in min jare al Afrikaner kwaliteite. Die Afrikaanse kultuur in die Suidlande is nul. Hulle was trouens al te veel verengels in Suid-Afrika self. ‘n Paar koerante het probeer bestaan maar het verdwyn na ‘n paar maande. Op die Internet sien ‘n mens daar sou ‘n Afrikaanse gemeenskap van die Suidlande bestaan, waar hulle braai en die res, maar wat kan dit bedoel? Maar ook, is die toestand in hierdie opsig so verskillend tussen Australië en Suid-Afrika? Is julle seker daar is nog ‘n Afrikaner kultuur in Suid-Afrika? (Nov. 2009)

*

Rivonia

Op 11 Julie 1963 is die Rivonia-saak deur die Suid-Afrikaanse veiligheidspolisie oopgevlek. Die veiligheidstak van die SAP het na Walter Sisulu gesoek en daar is inligting ontvang dat hy hom by ‘n huis in Rivonia skuilhou. Na etlike nagte se soektogte kon die informant wat bogenoemde informasie verskaf het, die huis aan die polisie uitwys. Op 11 Julie 1963 is die opstal, Lilliesleaf, deur sestien polisiemanne agter in ‘n droogskoonmakerswa, binnegedring. Dokumentasie van «Operasie Mayibye» is daar gevind. Indien hierdie plan tot uitvoer gebring sou word, sou dit Suid-Afrika in ‘n bloedbad omskep het. Die volgende persone is daar aangetref: Dennis Goldberg [Jood], ingenieur; Lionel Bernstein [Jood], argitek; Gavon Mbeke, joernalis; advokaat Bob Hepple [Jood?], wat later gevra het om staatsgetuie te word en toe land uit gevlug het; Ahmed Kathrada, Walter Sisulu en Raymond Mhlaba, organiseerder van die ondergrondse ANC. Inligting wat daar gevind is, het gelei tot die arrestasies van Harold Wolpe [Jood], Elias Motsoaledi, Andrew Mlangani, Arthur Goldreich [Jood, Israeliese burger, lid van die Israeliese paramilitêre organisasie Haganah] en James Kantor [Jood].

Die belangrikste fonds was die bloudruk van Operasie Mayibye. Hierdie operasie is beoog sodat Suid-Afrika met geweld omver gewerp kon word. «Dit was onder andere beoog om 210 000 tuisgemaakte handgranate, 48 000 tuisgemaakte landmyne en 1 500 tydbomme te vervaardig… Met die wapentuig kon tussen ‘n kwart en ‘n halfmiljoen mense uitgewis gewees het. Sterk sou ook aangeleun gewees het op hulp van buite Suid-Afrika.»

R.J. Greyling, Terrorisme: die feite, J.L. van Schailk, 1987

Comment. This excerpt deals with the Rivonia conspiracy and terrorism charges that were leveled by Pretoria against the ANC in 1963. As the source makes clear, a number of Jews, including one Israeli member of the paramilitary organization Haganah, were prominently involved in the conspiracy to overthrow the apartheid regime. This, plus the fact that the leader of ANC’s armed branch was the Jew Joe Slovo, deserves more scrutiny in the current discussion on the relationship between the Union of South Africa and that other state now under international pressure to waive her own apartheid system and colonialism, namely Israel. In particular, the role of Israeli organizations should be examined.

*

Robert de Kersauson en die Boerekommandos

Robert de Kersauson de Pennendreff (Robert die Fransman), wat beskeie en leergierig gou Afrikaans onder die knie gekry het. Hy het in die geledere van die Theron-verkenningskorps end-uit geveg. Ná die oorlog het hy net lof vir die Boere gehad. Hy het sy laaste dae op Franschhoek deurgebring. Sy aangrypende verhaal is opgeteken in Ek en die Vierkleur, wat laas in 1960 herdruk is.

proteaboekhuis.co.za

Daar was nie eintlik ‘n Franse Korps nie. ‘n Belangrike rede hiervoor was dat die Franse Konsul die entoesiastiese vrywilligers gewaarsku het, dat ‘n deelname aan die gevegte die verlies van die Franse burgerskap beteken. Die meeste van die Fransmanne het dus by die Polisie of binne die garnisoene gedien.

‘n Klompie van baie oortuigde Franse vrywilligers het egter die waarskuwing van hulle diplomatiese verteenwoordiging geïgnoreer en maar ook in ander eenhede van die vrywilligers ingetree (bv. Luitenant Chateauvieux by die Duitsers) of binne Boerekommandos geveg (bv. Robert de Kersauson de Pennendreff as ook Prins Louis d’Orléans et de Bragance wat onder die skuilnaam Louis Merey aan verskeie gevegte deelgeneem het). ‘n Egte Franse eenheid, die sogenoemde Franse Vrykorps, het na die ondergang van die Internasionale Legioen die lig gesien en het onder die bevel van Luitenant Ernest Gallopaud gestaan. Kolonel Georges Comte de Villebois-Mareuil, ‘n Franse beroepsoldaat en voormalige kommandeur van ‘n Eliteeinheit binne die Franse Légion étrangère (Vreemdelegioen) was die hoof van die Internasionale Legioen. Sy adjunk was die Russiese Kolonel Yevgeny Yakovlevich Maximov.

Europese Hulporganisasies en Vrywilligers tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902), deur Dr. Claus Nordbruch

*

Lucien Pemjean : Die Boere se vriend

Lucien Pemjean (1861-1945) was ‘n frans skrywer wat naby gestaan het van die grootse Frans antisemietiese skrywer Edouard Drumont (Drumont wordt in 1844 geboren in een Frans-Vlaamse landbouwersfamilie. In de Kamer van Volksvertegenwoordigers wordt hij de leider van de anti-joodse parti. Outeur van “Die Joodse Frankryk” Wkpd).

Pemjean was werksaam in Frankryk vir die Boere Republieke se onafhanklikheid deur sy tydskrifte ,,L’Ami des Boers” (Die Boere se Vriend, 1899) en ,,Le Cri du Transvaal” (Die Transvaal se Skree, 1901).

Hy is na die Tweede Wêreld Oorlog gevange geneem vir samewerking med die Duitsers.

Supporters of the pro-Boer campaign publicized by Le Cri du Transvaal included nationalists such as Maurice Barrès, Edouard Drumont (who blamed the war on the greed of the Jewish financiers), General Parmentier and Henri Rochefort, but also figures such as Jules Lemaître (member of the French Academy), and Gabriel Monod (Prof. of History and a founding member of the League of the Rights of Man), though not many French socialists. The campaign also had an international dimension: between 9 and 12 March 1901 representatives from Germany, the United States, Austria-Hungary, Spain, Belgium, France, Italy, The Netherlands, Russia and Switzerland attended a meeting in Paris of delegates of committees in favour of the independence of the Boers.

William Fortescue, The Third Republic in France, 2000

En 1934, Lucien Pemjean, vétéran de l’antisémitisme, lieutenant du marquis de Morès et compagnon de Drumont à la prison de Sainte-Pélagie pendant trois mois, en 1892, fonde Le Grand Occident, mensuel qui comptera un jour 3000 abonnés. Il y a ainsi un noyau antisémite. La flamme de la veilleuse ne s’éteint pas et pourra produire l’incendie escompté.

Jean Drault, Histoire de l’antisémitisme, 1942

Animateur, avec Jean Drault, Jean Boissel et Jacques Ditte (La Solidarité française), de la Ligue antijuive universelle, créée en 1937 et placée sous la présidence d’honneur de la veuve d’Edouard Drumont.

*

كافر

Die patroon van die reënboognasie se vlag, ‘n driehoek aan die linkerkant en horisontale strepe, volg die een van Zimbabwe en ander swart lande. Die eerste land wat sulk ‘n patroon vir sy vlag aangeneem het is die Moslem Staat Soedan (1970), die land van die Mahdi wat in die 19de eeu die Britse Ryk vir 12 jaar uitgedaag en verneder het, ‘n soort Allah-Boer.

Die tweede een was die onbeduidende vakansieplaas, vakansiestaat Bahamas (1973). Verskeie swart state volg: Mozambique esv… en ten slotte die ANC-Suid-Afrika. Ek wonder maar hoekom. Wil hulle ‘n moeslimiese solidariteit uitdruk? of is dit die uitdruk van ‘n politieke program: met ander woorde, is die program van die reënboognasie ‘n nuwe Bahamas te word, dat is ‘n onbeduidende vakansieoord vir oud, ryk en verrote souties?

ii

Volgend wat die Britse het gesê, was die Mahdistaat Soedan (1885-1898, na ‘n vierjarige stryd teen die Egiptenaars en die Britse 1881-1885) die hoogtepunt van die slawehandel in Afrika, die Arabiese Skiereiland en die Middel-Oos. N.B.: Die Britte in 1898 het nie, weens ‘n Arabiese opstand daarteen, die slawerny in Soedan uitgeskakel nie.

Ek wou graag wil weet of die Boere Republieke, wat nog, alhoewel informeel, slawe had (inboekelingen), aan Arabiese slawehandelaars slawe gekoop het. Wie was m.a.w. die slawehandelaars in Suider Afrika? Die sekere punt is dat die Boere kontak met Mosliems verknoop het, want die k-woord niks as die Arabies kâfir is nie: كافر

Dit skyn my hoog waarskynlik dat Arabiese handel tot die Boere Republieke gespreid het, en dat die geskiedenis van ‘n ZAR-Mahdisoedan bond nog te skryf sou wees. Die vyande van die Boere wou dit ja geniet om die Boere verder te laat haat [te laat gehaat word?], maar wat wou hulle daarvoor nie gebruik nie? Dit kan ook effens genietbaar vir die Boere wees: U vyande  wou die Arabiese mag en die Boeremag tesame meer vrees as die Boeremag alleen. Die Nasionale Party het lankal die Israel-kaart gespeel en ons sien die uitslag.

iii

Meer oor die Mahdi en die Mahdiste:

Muhammad Ahmad het as leier van die ontevrede onderdruktes na vore getree en hom op 29 Junie 1881 as die Mahdi (al-Mahdi) verklaar, nie net as verlosser van die Soedanese uit hul sosiaal-ekonomiese verdrukking nie, maar ook as hersteller van die Ware Islam, deur bemiddeling van Muhammad die Profeet, deur Allah as politieke en religieuse leier geroep.

Deur ‘n reeks haas ongelooflike oorwinnings oor die Egiptiese magte, bygestaan deur Britse troepe, het al-Mahdi ‘n Islamitiese Ryk tot stand gebring wat vanaf die Rooi See tot Sentral-Afrika gestrek het.

Britse oorname van Egipte in 1882 en hul militêre pogings om hul aandeel in die “scramble for Africa” te bekom, het hom uiteraard in botsing met die Britte gebring. Sy grootste oorwinning was sy inname van Khartoum op 26 Januarie 1885 waarin Gordon teen die bevel van al-Mahdi onthoof is. Hy is kort daarna waarskynlik aan tifus oorlede.

Die Mahdiste is egter deur generaal Horatio Herbert Kitchener by die Slag van Omdurman op 2 September 1898 gestuit. Kitchener het bevel gegee dat al-Mahdi se beendere uit sy beskadigde grafkelder in Omdurman verwyder en in die Nyl gegooi word Hy het al-Mahdi se skedel as oorlogstrofee saamgeneem, maar dit later laat begrawe in ‘n Islam-begraafplaas, tot vandag toe nog nie opgespoor nie. Die grafkelder is later deur die Soedanese volledig gerestoureer.

In die Anglo-Boereoorlog, kort daarna, het Kitchener sy minagting vir menselewens, waarvan die skending van al-Mahdi se graf en oorskot ‘n voorspel was, met die konsentrasiekampe en die afbrand van plase verder gevoer. (Uiteraard was die Britse Regering die hoof-aanstigter van die ellende om goud onthalwe.)

Die swart band in die Soedanese vlag is ter ere van al-Mahdi, hul nasionale held.

Die Burger, 2008

iv

Waarvan het die slawe gekom, wat ,,kaafir’’ as ‘n noem gehad het, indien nie van Arabiese slawehandelaars en hulle swart vasalle en krygers nie? Die Boere het voeling met die Arabiese slawehandelaars gedurende die kaafiroorloë gehad, dit is seker. Hoekom nou sou die Boere, wat alleen staan, nie met Islamistiese magte in Afrika teen die Sionistiese arbei en stryd tesamen nie? As blanke Afrikamense kan hulle iets van ‘n ontaarde Wes wag? Die Wes is die gevar, die Wes is verengelsing, die Wes is die einde van Afrikanerdom en die Boerestaat-idee, die Wes is dood, die Wes is niks, die Wes is die dood van die siel en die dood van God.

Vlag van Soedan

السودان

Die mag van die gees en die siel het in die Wes verdwyn, behalwe vir die nasionaal-christelike idee en sy stryders. Dis tyd dat die Boere voeling met die Islamistiese stryders in hul eie wel verstaande belang neem. Soos col. Bob Denard (Said Mustapha Mahdjoub) wat in die Comore-eilande geveg en vir Suid-Afrika veel gemaak het.

Comments. French mercenary and convert to Islam Bob Denard, after staging a coup in the Comoros in 1978, made the Federal Islamic Republic of the Comoros (1978-1989) support the Union of South Africa, allowing the latter to circumvent the international arms embargo through the Comoros and to use the archipelago as a logistic base for her military operations in Mozambique and Angola.

Vlag van die Comore-eilande (Al-Itihad al-qumuri)

الاتحاد القمري

*

Die Seychelle-staatsgreep (November 1981)

Vlag van die Seychelle-eilande

Die mislukte staatsgreep op die Seychelle-eilande deur Suid-Afrikaanse huursoldate guns in die buitelandse liberale kringe as ‘n voorbeeld van die agressiewe beleid van die RSA. ‘n Kommissie van die Verenigde Nasies het so gesê, maar volgend Die Burger (1988) glo die oud-veiligheidsleier van die Seychelle selfs dit nie. Mens sal antwoord Die Burger was ‘n werktuig van die regering, maar dan moet ‘n mens ook erken dat die VN mos nie onpartydig teenoor die RSA was nie.

Comment. As to the remark that, if the newspaper Die Burger, as an official organ of the apartheid regime, was not neutral the United Nations had their own partiality against the apartheid regime, it is both a truism and irrelevant. That it is a truism needs no comment. That is is irrelevant lies in the fact that the United Nations are custodian of the international law (and I endow the concept with the binding force of Kantian morality); if the United Nations may err on this or that case (like responsibility for the Seychelle coup attempt), it is far-fetched to claim that they judge cases based on ,,partialities’’ of their own, as the only partiality a legal authority shows in right is toward the law.

Seychellois oud-veiligheidsbaas se toekenning dat die Suid-Afrikaanse regering niks met die staatsgreep te doen gehad het (Bron: Die Burger, 10 Oktober 1988)

DIE eertydse hoof van die Seychelle se veiligheidspolisie leun oor die kroegtoonbank, stel homself voor, kyk my in die oë en sê Mike Hoare is ‘n lekker kêrel, nè? Ek en Rapport se man stik tegelyk in ons bier. Ons is deel van ‘n groep Suid-Afrikaanse joernaliste wat die Seychelle op uitnodiging van TFC-Tours besoek. Want Suid-Afrikaners is nou weer welkom in die Tuin van Eden, soos die brosjures dié groep eilande noem. Ons is uitdruklik gewaarsku om niks uit te vra oor Hoare en sy Boksembende se mislukte staatsgreep in 1981 nie. Weens dié sensitiewe sakie kon Suid-Afrikaners jare lank nie die Seychelle besoek nie, aldus ‘n groot-ogige toerleier. Reeds op die lughawe is die meeste van ons se bagasie noukeurig deurgesoek. ‘n Skeel doeane-beampte, paspoort in die hand, vra strikvrae soos: ,,Hoe oud is jy?’’ en ,,Wat is jou naam?’’ Op pad na die hotel ry ons verby heelwat pondokke. Elke erfie ‘n begraafplaas vir geroeste motorwrakke. Beslis nie ‘n goeie eerste indruk nie. Daar is geen giftige goed soos spinnekoppe, slange en skerpioene in die Seychelle nie, beduie ‘n gids selfvoldaan. Julle is nou in die Tuin van Eden. Kort daarna sluip ‘n veelpotige, harige plat ding oor die plafon van ‘n vroulike kollega se hotelkamer en hang homself uitdagend op aan ‘n draadjie. Waar ‘n Suid-Afrikaanse nommervyf-skoen gou ‘n einde maak aan die eensame bestaan van die Seychelle se ,,enigste’’ spinnekop – as ‘n mens die gids moet glo.

Die volgende dag besoek ons van die ander eilande per boot. Een dien as tronk. Hier loop gevangenes rond soos hulle wil. Met laagwater kan hulle droogknie vir ‘n koeldrankie oorstap na van die ander eilande wat deur toeriste besoek word. Of hulle kan oorswem na Mahé, die hoofeiland, waar ons tuis gaan. Maar dit gebeur nie baie nie, sê die gids terloops; die gevangenes hou meer van húl eiland. Later anker die boot oor ‘n koraalrif. ‘n Paar van ons gaan duik en word oorval deur vriendelike visse van alle groottes en kleure. Die swak eerste indruk vervaag mettertyd namate die skaam Seychelle sy sluier vir die besoeker lig. Dit is duidelik dat die toeris hom by die eiland moet aanpas, en nie andersom nie.

Die Seychelle bestaan uit meer as 100 eilande. Op Mahé woon negentig persent van die sowat 65 000 Seychellois. Alle mediese behandeling is gratis vir die inwoners. Van die duurste operasie tot die goedkoopste pil. Kinders word volgens wet verplig om tot standerd nege skool te gaan. Van kinders gepraat; meer as tagtig persent van die geboortes op die eiland is buite-egtelik. Hoewel daar ‘n casino, nagklubs en ‘n disko op Mahé is, is daar van ‘n gejaagde naglewe nie sprake nie. Juis in dié rustigheid lê die bekoring van die Seychelle. Dis ‘n gouestrand-plek vir die kaalvoet-mens waar hy kaalvoet-dinge kan doen. Mike Hoare het nie ‘n kans gehad nie, sê die oud-veiligheidsbaas. Ons het lank voor die tyd geweet presies wanneer Hoare-hulle die lughawe sou binnestap. Hy weet ook die Suid-Afrikaanse regering het niks met die staatsgreep te doen gehad nie. Waar anders dink jy het ons die inligting vandaan gekry? vra hy retories.

Voor ons dié spraaksame kêrel met vrae kan begin peper, trek iemand aan sy mou en fluister in sy oor. Daarna praat hy net oor sy restaurant, en hoe duur vleis in die Seychelle is. Ons toerleier met die groot oë lyk skielik ook minder bekommerd. ‘n Vliegtuig van Lesotho se lugdiens bring ons terug na Suid-Afrika. Die SAL se vliegtuie mag nie op die Seychelle land nie. Behalwe vir snaakse kraakgeluide van die vlerk se kant wat die vlugingenieur saam met die passasiers laat kopkrap, verloop die vlug glad. Teen sowat R1 700 vir tien dae (vliegtuigkaartjies en twee maaltye per dag ingesluit) is ‘n besoek aan die Seychelle effens duurder as ‘n besoek aan die tandarts. Maar dis beslis baie lekkerder.

*

Douwes Dekker / Setyabudi
Vrywilliger vir die Boere-Republieke en Vader van Indonesië se nasionalisme

Die kleurling (wit van vader, geel van moeder) Ernest Douwes Dekker is ‘n uitsonderlike figuur in die Boere se geskiedenis.

Hy was Nederlandse vrywilliger onder De La Rey en het die burgerskap van die Transvaalse Republiek gekry.

Na die oorlog is hy na die Nederlandse Indië terug, waarvan hy gestam het. Hy het die eerste Indonesische party gegrond wat die onafhanklikheid van Indonesië gevra het, en het dus gevangnis en ballinskap geken.

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog is hy geïnterneerd weens sy aktiwiteite saam met die Japaanse vegmagte.

President Soekarno het hy die Vader van Indonesië se politieke nationalisme genoem.

I. Fakkeldragers: Pdt Krüger, De La Rey. (70 jaar konsekwent, Bandoeng, 1950, bl. 67-8 & 70)

II. Soekarno se telegram aan Setyabudi. (Ibid. bl. 13)

I.

Paul Krüger

President der Zuid Afrikaanse Republiek Transvaal. Zijn handdruk en lof voor Setiabuddhi’s deelname aan de oorlog, zijn imponerende figuur; de duimlose hand, de grijze schippersbaard, de hoge hoed en lange zwarte statie-jas, het was er alles compleet. Wie heeft niet het beeld van Oom Paul voor sich? Zelfs de jongeren kennen de onverzettelijke oude man uit Z. Afrika; Setiabuddhi herinnert zich zo levendig zijn saluut op het stadhuis (waar hij als burger van Transvaal werd ingezworen) die Krügers aandacht trok. Het gaf kleur aan zijn jonge jeugd (S. was 21 jaar oud) en het heilig vuur van de trouw als strijder voor zijn nieuwe vaderland.

Generaal Koos de la Rey

die de zo vaak geslagen Britten “the Boers’ fighting man” noemden; een held in kalme moed, strateeg en guerilla-leider; mèt Louis Botha en Christiaan de Wet de ziel van de oorlog. Zijn handdruk en zijn woord: “jij is ‘n braaf kerrel” waren S.’s ridderorde en deed hem de schouderverwonding als vrijwilliger voor gevaarlijk werk in de drift bij Kalkheuvel welkom zijn. – Deze gebeurtenissen in de oorlog maakten hem in énem volwassen. In zulke ovens bakt men mannen, innerlijk zeer vrij.

II.

Overmorgen, uw geboortedag in het 70e levensjaar spreek ik de innige hoop uit dat u weldra geheel hersteld moogt zijn; mijn heilwensen zend ik u tegemoet.

Uit naam van ons gehele volk geef ik ook uiting aan de dankbaarheid, welke ons vervult voor al wat u, nooit ontrouw aan ons ideaal, gedaan hebt voor en geofferd aan ons vaderland en ons volk.

In u zien wij en begroeten wij de vader van Indonesia’s politiek nationalisme.

Moge God u nog lange jaren in ons midden doen verwijlen, met ons vereend, onder de hemel der volle vrijheid, zich welvend over geheel Indonesia.

Soekarno President Republiek Indonesia (6 october 1949)

Comment. Setyabudi was related to Dutch writer Multatuli (author of novel Max Havelaar).

Nederlands Maklik

This is a short and easy method for Afrikaans-speaking people to be able to read and comprehend texts in Dutch.

I designed it in 2010 based on my experience as a learner of foreign languages (I can read all kinds of texts in a dozen foreign languages: French [mother tongue], English, Spanish, German, Italian, Portuguese, Dutch, Afrikaans, Swedish, Norwegian, Danish, Thai, Indonesian, Malaysian) and specially as a learner of Dutch and Afrikaans. I then posted it online, on a South-African chat forum, and it remained there a couple of years before the forum was shut.

As far as Dutch and Afrikaans are concerned, I had started with learning Afrikaans, in the wake of learning German, and in order to learn Dutch from, so to speak, Afrikaans I used the same tricks I had used to help me learn Afrikaans from German.

Once this done, I found it puzzling when Afrikaans-speaking people were telling me I was wasting my time when I posted texts in Dutch online to their attention, as they could not, they said, understand it. I had found it so unproblematic to master Dutch once Afrikaans had been mastered that I told to myself I must share my method with Afrikaans-speaking people so they too can read, after only a couple of study hours, any text in Dutch (with a dictionary at hand, of course, for the rare words).

The fact that Afrikaans-speaking people do not understand Dutch without at least a short preliminary training is confirmed by scholarly literature:

Hoeseer die Afrikaner deur geestelike isolasie bedreig word, blyk o.a. uit die feit dat daar vandag reeds ‘n aansienlike getal Afrikaners is wat beweer dat hulle nie meer Nederlands kan verstaan nie. Dit is eenvoudig die utivloiesel van die feit dat die invoering van Afrikaans as skool- en studievak ook die verslapping van die geestelike bande met Europa beteken het. Hierdie gevaar is reeds jare gelede besef deur die Suid-Afrikaanse Akademie wat op die erkenning van meer Nederlands begin aandring het. Hierdie strewe het tot vandag toe nie veel opgelewer nie – waarskynlik omdat Langenhoven die voorstanders van die verstewiging van die kultuurbande met Nederland die spotnaam van ‘Dietse Sappe’ toegevoeg het. Naas al die goeie werk wat Langenhoven vir sy volk gedoen het, moet sy bestryding van die strewe na groter geestelike kontak met Nederland as sy een groot negatiewe daad aangeteken word.

G.D. Scholtz, Het die Afrikaanse volk ‘n toekoms? Voortrekkerpers 1954, bladsye 91-92.

I find it extremely important that, especially in things historical and cultural, people also read foreign sources other than those written in English. With internet it is now quite easy for anyone connected to find sources in all kinds of languages and thus cross-tabulate sources, so to speak, on any subject whatsoever, and the more varied the sources the broader the picture one will derive from his or her readings. All in all, it’s a question of open-mindedness but also of one’s own interest well understood, since the views conveyed by Anglophone literature may not always express all kinds of interests in the right perspective and consequently the perusing of these alone fail to provide the right clues.

The very few instructions of this very short method were written in Afrikaans, something I could not do today having neglected to practice these last couple of years (hence the present introduction in English). Even then my level of active usage of the language was most certainly far from perfectly accurate, so apologies are due for any mistake the reader may encounter.

To stress again that my method is for being able to read (that is, a passive usage of the language) is in order. For active usage, I guess nothing replaces oral practice (unless subliminal methods are proven some day to yield real results); on this point it has always been my conviction that a man able to read a language will learn the active side of it very easily and quickly when exposed to the language abroad (which is called immersion).

The method is called “Dutch Easy” because Afrikaans and Dutch are quite close. As a matter of fact, in many respects Afrikaans is a simplified version of Dutch (and here ‘simple’ means modern, less archaic, like English compared to Saxon as well as to most other European contemporary languages). This might make the mastering of Dutch grammar somewhat difficult for an average Afrikaans-speaker but, precisely, this is the active side of the language with which we are not concerned here. This difficulty with regard to the active usage should not prevent one to get acquainted with the passive usage (reading) where the difficulty vanishes; and the passive usage of languages is of great value in the virtually infinite well of knowledge that is the internet.

*

Dit is nie oor Nederlands te praat nie maar oor Nederlands te lees. As jy Afrikaans op die Internet skryf, word jy deur al Nederlanders maklik verstaan. Met hierdie metode hier sal jy ook bydrae in Nederlands maklik kan lees.

Nederlands is maklik. Wat jy nodig het, is eintlik
1/ ‘n bietjie spraakleer (net so bietjie!), en
2/ ‘n paar sleutelwoorde.

*

Spraakleer

ek is  ik ben
jy is  jy bent
u is  u bent
hy/sy is  hij/zij is
ons is  wij zijn
julle is  jullie zijn
hulle is  zij zijn

ek/jy/hy esv. hê:

ik heb
jij hebt
u hebt/heeft
hij/zij heeft
wij hebben
jullie hebben
zij hebben

ek/jy esv. het gewerk:

ik heb gewerkt
jij hebt gewerkt esv.

Maar ook met «is», as daar iets soos beweging in ruimde of verandering in staat plaasvind:

jy het gewandel: jij bin gewandeld.

*

Ek/jy/hy/ons/julle/hulle was => ik/jij/hij was; wij/jullie/zij waren

sal => ik zal; wij zullen

sou => ik zou; wij zouden

wil => ik wil; wij willen

wou => ik wou; wij wilden

moet => ik moet; wij moeten

kan => ik kan; wij kunnen

mag => ik mag; wij mogen

*

my  mij (maar: ek was my => ik was me)
jou  jou (jy was jou => jij wast je)
sy  hem (hij wast zich)
haar  haar (zij wast zich)
ons  ons (wij wassen ons)
julle  jullie (jullie wassen je)
hulle  hen (zij wassen zich)

*

die => de of het

die vrou  de vrouw
die boek het boek

die vroue  de vrouwen
die boeke  de boeken

*

hierdie => deze of dit

daardie => die of dat

*

Sleutelwoorde

Enige van dié sleutelwoorde is dieselfde in Nederlands en Afrikaans, bv. iets =>iets, iemand =>iemand, tot =>tot. Enige anders is ‘n bietjie verkillend: so =>zo, sonder =>zonder, behalwe =>behalve.

binne  binnen
buite  buiten
na  na, achter
naby  naast, dichtbij
teen  tegen
vir  voor
voor  voor
sedert  sinds
gedurende  gedurende, terwijl, tijdens
alhoewel  alhoewel, hoewel, ofschoon
dan  dan, toen
terwyl  terwijl
almal  allemaal, alleman, alle
êrens  ergens
orals  overal
altyd  altijd, immer, steeds
elke  elk(e), ieder(e)
enige enig(e)

Die syfers is baie maklik:

een  een
twee  twee
drie  drie
vier  vier
vyf  vijf
ses  zes
sewe  zeven
agt  acht
nege  negen
tien  tien
elf  elf
twaalf   twaalf
dertien  dertien
twintig  twintig
honderd  honderd
duisend  duizend

deur door
‘n bietjie een beetje, eventjes
darem toch, wel
mos mos, immers, toch, inderdaad
amper bijna
heeltemal helemaal
graag graag, gaarne
net slechts
netnou zojuist, zo meteen
baie erg, zeer
omtrent over, aangaande
miskien misschien
nouliks amper
saam samen
‘n mens men
inteendeel integendeel (teen=>tegen)
dikwels dikwijls, vaak

van die des, der
bv. overgave des harten (= van die hart)

*

Word vervolg: ‘n lys van ongereelde werkwoorde (naamlik om die wys ‘preterit’ te maak ken, wat in Nederlands bestaan soos in Engels en Duits). En dit sal die einde van die metode wees!

Nederlandse ongereelde werkwoorde

Infinitive / Preterit / Past Perfect / Afrikaans

bakken bakte gebakken bak
beginnen begon begonnen begin
bewegen bewoog bewogen beweeg
bidden bad gebeden bid
bieden bood gebeten bied
bijten beet gebeten byt
blijken bleek gebleken blyk
blijven bleef gebleven bly
braden braadde gebraden braai
breken brak gebroken breek
brengen bracht gebracht bring
denken dacht gedacht dink
doen deed gedaan doen
dragen droeg gedragen dra
drinken dronk gedronken drink
eten at gegeten eet
gaan ging gegaan gaan
genieten genoot genoten geniet
geven gaf gegeven gee
gieten goot gegoten giet
hangen hing gehangen hang
hebben had gehad
heten heette geheten heet
houden (van) hield gehouden hou (van)
kiezen koos gekozen kies
kijken keek gekeken kyk
komen kwam gekomen kom
kopen kocht gekocht koop
krijgen kreeg gekregen kry
kunnen kon gekund kan, ken
laten liet gelaten laat
lezen las gelezen lees
liggen lag legen
lijken leek geleken lyk
lopen liep gelopen loop
moeten moest gemoeten moet
mogen mocht gemogen mag
nemen nam genomen noem
raden raadde, ried geraden aanraai
rijden reed gereden ry
roepen riep geroepen roep
ruiken rook geroken ruik
schenken schonk geschonken skenk
scheren schoor geschoren skeer
schieten schoot geschoten skiet
schijnen scheen geschenen skyn
schrijven schreef geschreven skryf
schrikken schrok geschrokken skrik
slaan sloeg geslagen slaan
slapen sliep geslapen slaap
sluiten sloot gesloten sluit
snijden sneed gesneden sny
spreken sprak gesproken spreek
springen sprong gesprongen spring
staan stond gestaan staan
stelen stal gestolen steel
sterven stierf gestorven sterf
treden trad getreden tree
treffen trof getroffen tref
trekken trok getrokken trek
vallen viel gevallen val
vangen ving gevangen vang
varen voer gevaren vaar
vergeten vergat vergeten vergeet
verliezen verloor verloren verloor
vinden vond gevonden vind
vliegen vloog gevlogen vlieg
vragen vroeg gevraagd vra
vriezen vroor gevroren vries
wassen waste gewassen was
werpen wierp geworpen werp
wijzen wees gewezen wys
willen wilde, wou gewild wil
winnen won gewonnen wen
worden werd geworden word
zeggen zegde, zei gezegd
zenden zond gezonden stuur
zijn was geweest wees
zingen zong gezongen sing
zitten zat gezeten sit
zoeken zocht gezocht soek
zwemmen zwom gezwommen swem

*

Ek kan verstaan die aanwesigheid van ‘n soort spanning tussen Afrikaans- en Nederlandssprekendes. Inderwaarheid toe Afrikaans ‘n outonome, amptelike taal geword het, het die Nederlandse taal sodanig ‘n bietjie van sy mag verloor. Soos ‘n boorbeeld van die spanning (toets u Nederlands met hierdie teks):

Zelfmoord – De Boekuil, Verl. Ndl. Boekhandel, Antwerpen 1925, Nr. 2.

Het Zuid-Afrikaansche is thans een officieele taal en op gelijken voet gesteld met het Engels. Hoe die voet van gelijkheid er na tiental jaren uit zal zien, is niet twijfelachtig. – Verstoken van die bronnen die elke levende taal in ouden tijd heeft aangeboord, is concurrentie met het Engelsche eenvoudig onmogelijk en spoedig zal de oude boerentaal alleen nog op de oude hoeven gesproken worden.

M.R. Breyne, Afrikaans, Leipzig 1936, bl. 3

Maar ek glo die Boere kan nie Nederlands totaal ignoreer nie sonder om van hulle eie geskiedenis vreemd te word.

Toe jy die ou F.W. De Klerk hoor sê sy sê in Engels in die Parlement (video’s op YouTube bv.) en dit is so klaar dat Engels nie sy moedertaal is nie want sy stembuiging is so verskillend van egte Engels en hy veg om die woorde uit te spreek, verstaan jy hoe veel hierdie mens ‘n bediener van vreemde interesse was en nie van sy eie volk s’n nie. En jy hoor ook die “Speaker” sê: “Order! Order!”. Kon hy nie sê “Orde” nie? Dit het al en geheel ‘n poets geword. Suid-Afrika is al voor 1994 opnuut ‘n Britse Dominion geword.

Hoe kan ‘n mens die Boerehelde eer bewys sonder hulle taal te verstaan? Het President Kruger bv. nie Nederlands gepraat nie? Sy taal was geen hedendaagse Afrikaans nie, en was beswarlik te verstaan sonder tenminste ‘n klein kennis van Nederlands. (Nov. 2009)